Die klank van stilte
Title: Die klank van stilte
Category: Literature / Creative Writing | Words: 369 | Pages: 1.6 (approximately 235 words/page)
Die klank van stilte
Dit is verbasend hoe jy direk na my hart kan gesels. Sonder om net een woord te sê, kan jy alles verander, en die hele wêreld kan vir my beter lyk. Die hemel is blouer, die lug is fris, en alles voel wonderlik. Ek probeer, en probeer, maar ek kan nooit verduidelik wat ek kan hoor en voel as jy niks sê nie.
Ek kan die glimlag op jou gesig sien, en dit sê
showed first 75 words of 369 total
You are viewing only a small portion of the paper. Please login or register to access the full copy.
|
|
showed last 75 words of 369 total
meer was. Iets dat gaan ons lewe dramaties verander.
Ek sit hier nou en wonder. Hoe sou my lewe wees as ek jou nie ontmoet het nie? Dit is iets wat ek kan nie jou verbeel nie. Ek dink oor die kere toe jy my gebel het en jy het niks om te sê nie. Dit is onmerkbaar hoe alles in stilte gesê kan word, en ek weet dat ek nooit jou sal vergeet nie.
Need a custom written paper?